gallery/untitled
gallery/picture4

Baie welkom op die SA Worksheets webtuiste. Dankie aan almal vir U ondersteuning gedurende 2017. 

 

Op die webtuiste is ekstra oefeninge vir Graad 1 tot 7 Afrikaans medium leerders - alle vakke. Dit is opgestel volgens die KABV / CAPS en elke oefening het 'n aparte antwoordblaai. Die oefeninge word kwartaalliks gelaai. Ons bied nou ook 'n verdere diens aan - in die besonder vir ons ouers, naamlik die opsomming van die KABV vir elke vak en daarmee saam ook nota's van kernkonsepte. Dit sal U as ouers help om U kind baie meer sistematies te ondersteun.

 

Mag 2018 vir ons almal 'n baie goeie jaar wees en Mag God ons ryklik seën.

SA Worksheets Webtuiste

Website Links

Our Facebook Group

Our Whatsapp Number

071 642 4240